Altesaam 1 614 persone op strand gedoop

Lees ook :

Foto: Church of Eleven22 Facebook-blad

VSA. – Die Church of Eleven22 het op 5 Mei altesaam 1 614 mense op ‘n Florida-strand gedoop.

Pastoor Joby Martin het gesê die doop van baie mense op ‘n slag is ‘n jaarlikse gebeurtenis, maar dit was hierdie jaar selfs groter as die 1 100 wat in 2023 gedoop is.

Ongeveer 60 persone het gehelp om die doop te behartig.

Bronne: Religion News Service, CBN News, Million Voices.org en The Church of Eleven22

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief