Altesaam 65 ‘aanhitsers’ van Julie 2021-onrus van terrorisme aangekla

Lees ook :

Altesaam 65 aanhitsers van Julie 2021-onrus van terrorisme aangekla
Altesaam 65 aanhitsers van Julie 2021-onrus van terrorisme aangekla fotokrediet: Canva

Lees ook: Polisiebeampte dood na roof by juwelierswinkels

DURBAN. – Altesaam 65 persone wat na bewering aanstigters van die Julie 2021-onrus was, het Vrydag in die Durban-landdroshof verskyn.

Die staat het aanklagtes van terrorisme, sameswering om moord te pleeg en oproer bygevoeg by die aanvanklike aanklagtes van sameswering om openbare geweld te pleeg en aanhitsing van openbare geweld.

Die saak is tot 30 Januarie uitgestel wanneer die beskuldigdes hulle eerste verskyning in die Durbanse hooggeregshof sal maak.

Bronne: The Citizen, Daily Maverick, All Africa

Lees ook: Polisiebeampte dood na roof by juwelierswinkels

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief