Nuusflits Uitgawe 1,360 — Monday 20 November 2023
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,360 op Monday 20 November 2023.
Misdaadstatistiek wys minstens 75 mense word daagliks in SA vermoor
Saftu het ook gesê die verkragtingstatistiek beloop 10 516 gevalle en algehele seksuele misdrywe 13 090 vir dieselfde tydperk.
Myners steeds vasgekeer in Indië
Die reddingspoging kan nog “twee tot drie dae neem” volgens 'n regeringsmaatskappy vir hoofweë en infrakstruktuur.
Prioritising employee wellness and building resilient communities
Nkgoeng said Beefmaster Group is doing what it can to support communities to ensure that they do not only survive, but thrive, paving the…
Tupac-moordverhoor vir Junie 2024 geskeduleer
Die ander persone wat saam met Davis in die kar was toe Shakur in ’n verbyryskietery geskiet is, is almal al dood.
Groep wil hê banke wat rand manipuleer moet swaarder gestraf word
Public Interest SA het gesê hulle wil eintlik hê ’n wet moet gemaak word sodat die bestuurders van die maatskappye wat oortree, ook gestraf…
Altesaam 65 ‘aanhitsers’ van Julie 2021-onrus van terrorisme aangekla
Die saak is tot 30 Januarie uitgestel wanneer die beskuldigdes hulle eerste verskyning in die Durban-hooggeregshof sal maak.
Hittegolfwaarskuwing vir verskeie provinsies uitgereik
Die Johannesburg- nood mediese diens het inwoners gewaarsku om vandeesweek tussen 11:00 en 15:00 uit die son te bly.
SA-ekonomie vaar steeds swak, sê Mbeki
Die voormalige president sê dit is pynlik duidelik dat Suid-Afrika swak vaar, wat probleme soos ongelykheid en uitsluiting vererger.