Ambulanse wag buite tonnel in Indië vir bevryde werkers

Lees ook :

Ambulanse wag buite tonnel vir werkers in Indië
Ambulanse wag buite tonnel vir werkers in Indië fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Indiese mynwerkers vir eerste keer in dae in video gesien

INDIЁ. – Die reddingspoging van die 41 vasgekeerde werkers in Indië is amper verby.

Reddingswerkers het gesê dit sal nog 14 tot 15 uur neem om by die werkers uit te kom solank niks verkeerd loop nie. Die werkers is al sedert 12 November in die tonnel vasgekeer na ’n grondverskuiwing veroorsaak het dat dit op hulle ingegee het.

Altesaam 41 ambulanse staan buite die tonnel gereed waar die werkers vasgekeer is. Al die ambulanse is met die nodige toegerus om bystand aan die die bevryde werkers te gee.

Bronne: Indian Express, ABC News, Times Now

Lees ook: Baba in sak naby treinspoor gekry

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief