Nuusflits Uitgawe 1,363 — Thursday 23 November 2023
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,363 op Thursday 23 November 2023.
KYK: Suid-Afrika se oudste kroeg is te koop – vir R12 miljoen
LEES OOK: Nasionale Kredietreguleerder: ‘Om op krediet te koop tydens Swart Vrydag mis die doel’ As jy R12 miljoen het wat rondlê, kan jy…
Kuberkrakers eis $60 miljoen van TransUnion en Experian vir datadiefstal
LEES OOK: Afgetrede egpaar in Parow tydens huisroof vermoor Twee van die land se grootste verbruikerskredietverslagdoeningsagentskappe, TransUnion en Experian, is moontlik deur ‘n nuwe…
Kaapstad gaan hierdie naweek die feesseisoen se liggies aanskakel
"Ons verantwoordelikheid is om te verseker dat maatreëls in plek is sodat diegene wat dit bywoon, die feesvieringe sonder enige belemmering kan geniet."
Jamie Foxx gedagvaar vir beweerde seksuele aanranding by New York-kroeg
Die klaer, wat slegs as Jane Doe geïdentifiseer is, het gesê die aanranding het in 'n afgesonderde hoek van die kroeg plaasgevind.
Minister van vervoer loods padveiligheidsveldtog vir die feesseisoen
LEES OOK: Kersinkopies: Verbruikers sal prys betaal vir Durban-hawekrisis Sindisiwe Chikunga, die minister van vervoer, sal die feesseisoen se padveiligheidsveldtog amptelik hierdie naweek by…
Man dood na skare hom glo aanval
Die man het na bewering die selfoon van ’n leerling gesteel.
Ambulanse wag buite tonnel in Indië vir bevryde werkers
Altesaam 41 ambulanse is buite die tonnel waar die werkers vasgekeer is, gereed vir wanneer hulle uitkom.
Baba in sak naby treinspoor gekry
Die baba is gestabiliseer en na 'n hospitaal geneem vir verdere aandag.
Nuwe wetsontwerp verban senior beamptes van politieke ampte
Kiviet het gesê die wetsontwerp is anders as die Wysigingswet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels wat verlede jaar deur Ramaphosa onderteken is.