Lees ook: Petrolprys daal moontlik in Desember
Die Amerikaanse ambassadeur vir Suid-Afrika, Reuben E. Brigety, het vandag sy bedanking aangekondig. Sy bedanking sal vanaf 10 Januarie 2025 effektief wees.
Brigety het aangekondig sy bedanking is ‘n standaard prosedure wat plaasvind wanneer die presidensiële administrasie verander.
Hy het in sy verklaring gesê om in die rol te dien en die sterk verhouding tussen die VSA en Suid-Afrika te bou, was ‘n groot eer.
Bronne: US Embassy
Lees ook: Petrolprys daal moontlik in Desember





