Nuusflits Uitgawe 1,724 — Monday 18 November 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,724 op Monday 18 November 2024.
Man vir knopkieriemoorde op pa, ma en suster in hof
NOORDWES. – Olebogeng Kale (33) het vandag op aanklagte van die moord op gesinslede in die Kgomotso- periodieke hof verskyn. Hy bly in aanhouding…
Ses sterf toe taxi bees tref
OOS-KAAP. – Ses persone het Sondagaand omstreeks 21:10 op die R61-pad naby Tarkastad gesterf toe ‘n taxi ‘n rondloperbees getref en gerol het. Die…
16-jarige wat baba in hospitaal los, gesoek
VRYSTAAT. – ‘n Ma (16) wat haar babaseun op 30 Oktober in ‘n leë saal by ‘n hospitaal in Mangaung (Bloemfontein) gelos het, word…
Amerikaanse ambassadeur vir SA bedank
Lees ook: Petrolprys daal moontlik in Desember Die Amerikaanse ambassadeur vir Suid-Afrika, Reuben E. Brigety, het vandag sy bedanking aangekondig. Sy bedanking sal vanaf…
‘Verdagte’ gemeenskapslid en polisiebeamptes by skool aangeval
LIMPOPO. – ‘n Polisiesersant en ‘n moontlik verdagte gemeenskapslid is Saterdag beseer toe ‘n oproerige vigilante groep by Hoërskool Mamehlabe op hulle toegesak het.…
Vodacom Please Call Me-saak die week in die hof
Lees ook: Vodacom gaan ‘baklei’ teen beslissing in Please Call Me-saak Die Vodacom Please Call Me-saak is die week weer in die konstitusionele hof…
KYK: Jong verdagtes wat na hostel skiet vandag in hof
KWAZULU-NATAL. – ‘n Groep jong verdagtes wat ‘n paar weke gelede op beeldmateriaal vasgevang is waar hulle na ‘n hostel in KwaMashu skiet, verskyn…
Wondering what to do with leftover steak from the weekend?
Check out the link below for our favourite steak sandwich recipe! Stay tuned for more exciting recipes this festive season. #Ibeef #beefmaster #BESTBEEF #leftoversteaksandwich…
Minstens 34 dood in Israeliese aanval op residensiële gebou in Gaza
Lees ook: Hezbollah-vuurpyl tref parkeerarea by Israel se hooflughawe GAZA. – Minstens 34 mense is dood in ‘n aanval van die Israeliese weermag op…