Amerikaanse wetmakers in huise geskiet

Lees ook :

MINNESOTA, VSA. – Twee Amerikaanse Demokratiese wetmakers is Saterdag in hulle huise geskiet. Die speaker, Emerita Melissa Hortman, en haar man is in Brooklyn Park, naby Minneapolis, doodgeskiet.

John Hoffman, senaatlid van die staat, en sy vrou is ook in hulle huis in Champlin geskiet, maar het oorleef en is steeds in die hospitaal.

Die verdagte is Vance Luther Boelter (57) wat hom as ’n polisiebeampte voorgedoen het toe hy die paartjies geskiet het. Die motief vir die skietery is onbekend.

Bronne: BBC, The Independent, CBS News

Lees ook: Vliegtuig van Air India maak noodlanding ná bomdreigement

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief