Amper vakansietyd! Só lyk die datums

Lees ook :

Amper vakansietyd! Só lyk die datums. Illustrasie: Canva

Die vakansie is om die draai. Alle skole sluit op 20 Maart vir die eerste kwartaal. Kinders gaan dan eers weer op Woensdag 3 April 2024 hulle alarms moet stel vir die tweede kwartaal.

Hou die volgende datums in gedagte vir jou 2024-beplanning:

Tweede kwartaal: 3 April – 14 Junie

Derde kwartaal: 9 Julie – 20 September

Vierde kwartaal: 1 Oktober – 11 Desember

Die departement van basiese onderwys het al die voorlopige skoolkalenders vir 2025 en 2026 beskikbaar gestel. Klik hier.

Bron: DBE, Republic of South Africa

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief