Die departement van energie en minerale hulpbronne het die amptelike brandstofprys vir Augustus bekendgemaak.
Lees ook: Regering verduidelik oor maatreëls vir 30%-handelstarief
Die prys van 93- sowel as 95-oktaan petrol sal met 28 sent per liter daal, terwyl die prys van 0.05%-diesel met 65 sent per liter sal styg en 0.005%-diesel 63 sent per liter meer sal kos.
Die brandstofprys sal amptelik op middernag 6 Augustus aangepas word.
Bronne: BusinessTech, IOL, The Citizen
Lees ook: Regering verduidelik oor maatreëls vir 30%-handelstarief