Amptelike brandstofprys vir Februarie bekend

Lees ook :

Amptelike brandstofprys vir Februarie bekend fotokrediet: Canva

Lees ook: Brandstofprys styg moontlik

Die minister van minerale hulpbronne en petroleum het die brandstofprys vir Februarie aangekondig.

Die prys van 93-oktaan sowel as 95-oktaan petrol sal met 82 sent per liter styg. 0.05%-diesel se prys sal met R1.05 per liter toeneem, terwyl 0.005%-diesel R1.01 per liter meer sal kos.

Die amptelike pryse sal môre (5 Februarie) ingestel word.

Bronne: Department of Petroleum and Mineral Resources

Lees ook: Brandstofprys styg moontlik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief