Powerball uitslae vir 4 Februarie 2025
Boerpotte: PowerBall: R14 miljoen PowerBallPLUS: R10 miljoen Uitslae: PowerBall: 13, 23, 27, 41, 49. Powerball: 08. PowerBall Plus: 07, 19, 22, 42, 47. Powerball: 04.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,802 op Tuesday 4 February 2025.
Boerpotte: PowerBall: R14 miljoen PowerBallPLUS: R10 miljoen Uitslae: PowerBall: 13, 23, 27, 41, 49. Powerball: 08. PowerBall Plus: 07, 19, 22, 42, 47. Powerball: 04.
INTERNASIONAAL, VSA. – Thomas Cooper (5) van Royal Oak het Vrydag by die Oxford Centre in Troy, Michigan, gesterf toe ‘n hiperbariese suurstoftenk met…
Alison Botha se aanvallers, Theuns Kruger en Frans du Toit, se parool is deur dr. Pieter Groenewald, die minister van korrektiewe dienste, gekanselleer. Botha…
WES-KAAP. – Adv. Bongani Thomas Bongo (47) het vanoggend op klagtes van beweerde korrupsie in die Kaapstad-landdroshof verskyn. Hy is borg van R5 000…
Lees ook: Pick n Pay maak 16 winkels in SA toe Altesaam 32 Pick n Pay-winkels is in Suid-Afrika gesluit as deel van ‘n…
GAUTENG. – Darryn Wilken (35) en Tiona Moodley (25), wat tereg staan op aanklagte van die verspreiding van kinderpornografie, se borgaansoek is tot 7…
Lees ook: Liedjieskrywer Johan Oberholzer oorlede Die Suid-Afrikaanse miljardêr, Douw Steyn, is in die ouderdom van 72 oorlede. Steyn se familie het bevestig hy…
Lees ook: Trump stel tariewe vir Mexico en Kanada uit na ooreenkoms met lande Die Amerikaanse president Donald Trump het verlede week ‘n bevel…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. South Africa is home to some of the world’s most breathtaking sea…
GAUTENG. – Louis Liebenberg en agt medebeskuldigdes se saak is vanoggend (Dinsdag) in die hof tot 8 Julie uitgestel. Die saak teen Louis Liebenberg…