Brekende Nuus
Afrikaans

Amptelike brandstofprys vir Julie aangekondig

Amptelike brandstofprys vir Julie aangekondig

fotokrediet: Canva
Amptelike brandstofprys vir Julie aangekondig fotokrediet: Canva

Die departement van minerale hulpbronne en energie het die amptelike brandstofprys vir Julie aangekondig.

Lees ook: Brandstofprys styg waarskynlik in Julie

Die prys van 93-oktaan petrol styg met 55 sent per liter en die prys van 95-oktaan petrol met 52 sent per liter.

0.05%-diesel se prys styg met 82 sent per liter en die prys van 0.005%-diesel met 84 sent per liter.

Die pryse sal amptelik vanaf 2 Julie aangepas word.

Bronne: Departement van minerale hulpbronne en energie

Lees ook: Brandstofprys styg waarskynlik in Julie