Brekende Nuus
Afrikaans

Amptelike brandstofprys vir September bekend

Amptelike brandstofpryse vir September bekend

fotokrediet: Canva
Amptelike brandstofpryse vir September bekend fotokrediet: Canva

Die departement van minerale hulpbronne en energie het die amptelike brandstofprys vir September bekend gemaak.

Lees ook: Duiker wat onder water verdwyn in Marokko in Portugal gevind

Die prys van 93-oktaan petrol sowel as 95-oktaan petrol gaan met vier sent per liter daal.

Die prys van 0.05%-diesel gaan met 56 sent per liter daal en die prys van 0.005%-diesel met 57 sent per liter.

Die pryse sal amptelik vanaf middernag ingestel word. 

Bronne: Departement van Minerale Hulpbronne en Energie

Lees ook: Duiker wat onder water verdwyn in Marokko in Portugal gevind