Lees ook: Cilliers Brink weer DA se burgemeesterskandidaat vir Tshwane
Die ANC het gesê dit ondersteun ActionSA se kandidaat, dr. Nasiphi Moya, vir die posisie van burgemeester van Stad Tshwane.
Tshwane sal na verwagting vandag ‘n nuwe burgemeester kry. Die ANC het gesê dit het nie genoeg tyd gehad om ‘n kandidaat te kies nie, gevolglik ondersteun hulle Moya.
Moya is tans die waarnemende burgemeester van Tshwane na Cilliers Brink uit die kussings gelig is.
Bronne: EWN, IOL, TimesLIVE
Lees ook: Cilliers Brink weer DA se burgemeesterskandidaat vir Tshwane





