Gene Simmons van KISS tuis ná motorongeluk
MALIBU, VSA. – Gene Simmons (76), voorsanger van die rockgroep KISS, het gesê hy is by die huis ná hy Dinsdag in ‘n motorongeluk…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,049 op Thursday 9 October 2025.
MALIBU, VSA. – Gene Simmons (76), voorsanger van die rockgroep KISS, het gesê hy is by die huis ná hy Dinsdag in ‘n motorongeluk…
VSA. – Baba Cassian het met sy geboorte op 23 September vanjaar in die TriStar Centennial Women’s Hospital in Nashville, Tennessee 5.8 kg (ongeveer…
ODESSA, OEKRAÏNE. – Vyf mense is vandag beseer in ‘n Russiese hommeltuigaanval op Odessa, Oekraïne. Die aanval het verskeie brande in woongebiede, by energie-infrastruktuur…
GAUTENG. – ‘n Pastoor (41) van Jesus Is the Answer Ministries (JITAM) in Mamelodi-Oos is in die Pretoria-landdroshof tot lewenslange tronkstraf plus vyf jaar…
INTERNASIONAAL. – Julia Wandelt, die vrou wat voorheen beweer het sy is Madeleine McCann, word tans vir bekruiping (stalking) verhoor, nadat sy Maddie McCann…
Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika se onlangse uitspraak oor ouerverlof het die landskap van werkgewers- en werknemersregte verander deur gelykheid te bevorder en die…
CHICAGO, VSA. – Die bekende akteur Ron Dean (87) is Sondag in ‘n hospitaal in Chicago, VSA, oorlede. Lees ook: Skrywer Jilly Cooper (88)…
Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) het die nuutste aankondiging dat Starlink sy bedrywighede en infrastruktuur in Suid-Afrika wil uitbrei, verwelkom. Die uitbreiding sluit beplanning in…
VIЁTNAM. – Rekordoorstromings en grondverskuiwings het die lewens van agt mense in Viëtnam geëis en duisende gestrand gelaat. Vyf persone word nog vermis. Lees…
NOORDWES. – Alwin Dorman (39) van Olifantsnek, wat op 6 Oktober vermis geraak het, is Donderdagaand bewusteloos in sy voertuig langs die R24-Olifantsnek-pad aangetref.…