Lees ook: WSJ berig oor Elon Musk se ‘ongewone aandag’ aan vroulike werknemers
AUSTRALIЁ. – ‘n Soutwaterkrokodil wat mense geteiken het en hulle troeteldiere gejag het, is in Australië geëet.
Die 3.63 m-krokodil, wat na vloede in die Bainesrivier beland het, het op volwassenes en kinders afgestorm en verskeie mense se honde geëet.
Die polisie het die krokodil doodgeskiet en na die inheemse gemeenskap van Bulla geneem wat dit op die tradisionele manier gaargemaak het. Hulle het dit daarna saam geëet.
Bronne: The Independent, The Times of India, Al Alarabiya
Lees ook: WSJ berig oor Elon Musk se ‘ongewone aandag’ aan vroulike werknemers





