Kondukteur dood en verskeie beseer ná 2 treine by Machu Picchu bots
MACHU PICCHU. – ‘n Kondukteur van ‘n toeristetrein is gister oorlede en minstens 40 passasiers is beseer nadat twee treine kop aan kop naby…
MACHU PICCHU. – ‘n Kondukteur van ‘n toeristetrein is gister oorlede en minstens 40 passasiers is beseer nadat twee treine kop aan kop naby…
DUITSLAND. – Die polisie het gesê diewe het Maandag ‘n groot boor gebruik om by ‘n bank se kluis in te breek en sowat…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir dele van die Oos-Kaap vir vandag uitgereik. Lees ook: Tweede vlieënier in helikopterbotsing…
NEW JERSEY, VSA. – Die tweede vlieënier in Sondag se botsing tussen twee helikopters in Hammonton, New Jersey, is gister oorlede. Lees ook: Vlieënier…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir verskeie provinsies vir vandag uitgereik. Lees ook: Verdagte se vuurwapen verbind aan massaskietery in Atteridgeville…
ATTERIDGEVILLE. – Een verdagte in verlede week se massaskietery in Atteridgeville, waarin 12 mense dood is en 13 gewond is, se vuurwapen is met…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike daling in die brandstofprys in Januarie. Lees ook: Warm, ongemaklike weer duur in…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku die warm, ongemaklike weer in die Wes-Kaap en Noord-Kaap gaan vandag voortduur. Lees ook: Warm en ongemaklike temperature vir…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, KwaZulu-Natal en die…
Die Wildernis-soek-en-redding (WSAR) van die Wes-Kaap het stappers gewaarsku om versigtig te wees ná verskeie insidente op Leeukop verlede week. Lees ook: Warm, ongemaklike…