Polisie vra hulp om baba op te spoor
Die Kriel-polisiestasie vra hulp om 'n 4 maande. oue baba wat onder valse voorwendsels by haar ma gevat is, op te spoor.
Die Kriel-polisiestasie vra hulp om 'n 4 maande. oue baba wat onder valse voorwendsels by haar ma gevat is, op te spoor.
Arno Geldenhuys is in 'n ernstige toestand in die hospitaal na hy erge brandwonde in 'n fratsongeluk opgedoen het.
'n Kluis met drie gewere wat tydens 'n inbraak gesteel is, is deur die polisie met behulp van inligting in 'n informele nedersetting gevind.
'n Bejaarde vrou is Woensdagoggend vroeg na bewering tydens 'n inbraak verkrag.
'n Landdros en sy vrou het saam met speurders 'n verdagte agternagesit totdat hy aangekeer is.
Twee vermeende huurmoordenaars wat vir "bedrog" verhoorafwagtend is, is in die tronk vasgetrek.
Nadat 'n vrou gister in Kimberley doodgeskiet is, is 'n verdagte in verband met die misdaad in hegtenis geneem.
'n Vrou van Gqeberha is vermoedelik deur haar man vermoor.
'n Tienerseun van die Paarl en ook 'n opgeleide lewensredder het op 22 Desember 'n babameisie wat nie asemgehaal het nie deur KPR gered.