Kleuter wat aan druiwekorrel verstik kritiek
'n Kleuter (4) wat aan 'n druiwekorrel verstik het, is in 'n kritieke toestand na 'n hospitaal geneem.
'n Kleuter (4) wat aan 'n druiwekorrel verstik het, is in 'n kritieke toestand na 'n hospitaal geneem.
Goeie nuus vir motoriste word vir die nuwe jaar by die brandstofpompe voorspel.
Twee mans se verbrande liggame is by 'n bakkie wat uitgebrand is, gevind.
'n Polisiesersant is tydens 'n ondersoek na 'n vuurwapen wat by Morgenzon-polisiestasie gesteel is saam met nog drie verdagtes in hegtenis geneem.
Karlien van Jaarsveld het haar ontsteltenis van gebeure in 'n restaurant waartydens 'n vrou 'n dogter geboelie het beskryf.
Kirsten Kluyts se moordverdagte is weer gister borg geweier.
Drie persone, waaronder 'n egpaar, is Vrydagmiddag tydens 'n vliegongeluk waarby twee vliegtuie betrokke was, in Noordwes oorlede.
Twee sekuriteitswagte wat glo aangeval en 'n man geskiet het, het vir beweerde moord vir 'n tweede keer in die hof verskyn.
'n Bejaarde man is met sigbare kop- en gesigbeserings met sy gesig na onder en kaal langs 'n pad gevind.
'n Toergids is Vrydagoggend uit 'n rivier gered en nog drie mans wat in aparte voorvalle meegesleur is word nog gesoek.