Baaise ontvoerde sakeman gered

Lees ook :

Ontvoerde sakeman gered
Ontvoerde sakeman gered fotokrediet; Canva

Lees ook: Man in Oos-Kaap ontvoer

GQEBERHA. – Die ontvoerde sakeman van Gqeberha, Calvin Naidoo, is deur die Valke gered.

Naidoo is op 19 Julie 2024 deur vyf onbekende verdagtes buite sy werksplek ontvoer.

Die Valke het hom weer ongedeerd aan sy familie terugbesorg. Senzo Mchunu, die minister van polisie, het die polisie en Valke geprys vir hulle sukses en harde werk.

Bronne: SAPD

Lees ook: Man in Oos-Kaap ontvoer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief