Man in Oos-Kaap ontvoer

Lees ook :

Man glo ontvoer in Oos-Kaap
Man glo ontvoer in Oos-Kaap fotokrediet: Canva

Lees ook: Wêreldwye IT-probleme moontlik veroorsaak deur Crowdstrike kubersekuriteit

OOS-KAAP. – ‘n Man (51) is vanoggend buite sy werksplek in Korsten, Gqeberha, ontvoer.

Calvin Naidoo is vanoggend om 06:00 buite sy werksplek deur vyf onbekende verdagtes ontvoer. ‘n Nissan NP200 wat as gesteel aangemeld is, het glo in sy Mercedes-Benz vasgery terwyl ‘n bakkie agter hom stilgehou het. Naidoo is glo deur die onbekende verdagtes, met balaklawas vermom, gedwing om in die bakkie te klim.

Sy voertuig en die Nissan is op die toneel agtergelaat.

Die rede vir die ontvoering is onbekend.

Bronne: SAPD

Lees ook: Wêreldwye IT-probleme moontlik veroorsaak deur Crowdstrike kubersekuriteit

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief