Baba by kliniek in Bloemfontein ontvoer

BLOEMFONTEIN – ’n Twee maande oue baba is Donderdag 30 Julie 2020 by die Bloemspruit kliniek in Bloemfontein ontvoer. Brig. Motantsi Makhele, polisie woordvoerder, sê die ma (18) het na die kliniek gegaan om medikasie te gaan haal, toe haar baba deur ’n onbekende vrou ontvoer is. “n Vrou...

Foto: SAPD

BLOEMFONTEIN – ’n Twee maande oue baba is Donderdag 30 Julie 2020 by die Bloemspruit kliniek in Bloemfontein ontvoer.

Brig. Motantsi Makhele, polisie woordvoerder, sê die ma (18) het na die kliniek gegaan om medikasie te gaan haal, toe haar baba deur ’n onbekende vrou ontvoer is. “n Vrou wat ook in die ry by die kliniek was, het vir die ma gesê babas word nie in die kliniek toegelaat nie. Sy het die vrou gevra om haar baba vas te hou terwyl sy haar medikasie kry. Toe sy uitkom het die vrou met haar baba verdwyn.”

Die vrou het ’n wit trui met swart strepe, bruin langbroeke en wit All Stars-skoene aangehad.

Indien jy enige inligting het, skakel die ondersoekbeampte, Corne van Zyl, by 083 456 5683 of Crime Stop by 08600 10111 (24/7) of op die My SAPS-mobiele APP.

Kyk: Winkelsentrum in Lesotho loop onder storm deur

NB-Uitgewers maak wenners van jeugromankompetisie bekend

Daily lotto uitslae vir 15 April 2024

Ray en sy Jessica vier sewende huweliksherdenking

Ietermagog van onwettige handel gered

Kyk: Donderstorms saai verwoesting in Margate

Skuil daar slange in jou huis?

Twee seuns verdrink tydens skooluitstappie

Radio-omroeper se debuut in tweede druk

Rudi Claase stel ‘Afrikaans het Gees’ weens swak gesondheid uit

Seun se familie opgespoor

Twee vir ‘knopkieriemoord’ in aanhouding

Werner de Jager in tronk dood

Werksgeleentheid: Logistieke Bestuurder

Werksgeleentheid: Finansiële Bestuurder

Man wat met dubbelmoord-ondersoek kan help, gesoek