Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 156 — Monday 3 August 2020

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 156 op Monday 3 August 2020.

Tuis

Wees produktief regdeur die week

3 August 2020

’n Suksesvolle week is wanneer jy jou tyd effektief bestuur het en by al jou take vir die week uitgekom het.  Hierdie volgende wenke…

Foto: SAPD
Tuis

Baba by kliniek in Bloemfontein ontvoer

3 August 2020

BLOEMFONTEIN – ’n Twee maande oue baba is Donderdag 30 Julie 2020 by die Bloemspruit kliniek in Bloemfontein ontvoer. Brig. Motantsi Makhele, polisie woordvoerder,…

Geld
Tuis

Suid-Afrikaanse Randbeurs

3 August 2020

Hier kan jy nou daagliks die Suid-Afrikaanse wisselkoers dophou. Land                                                                                      Suid-Afrikaanse Rand VSA dollar                                                                           R 17.10 Euro                                                                                     R 20.11Britse pond                                                                         R 22.36Australiese dollar                                                              R 12.19Indiese…

Tuis

Covid-19: Nuutste syfers

3 August 2020

Die koronasyfer in Suid-Afrika het sedert die laaste aankondiging met meer as 8 000 gevalle meer geword. Daar is nou in totaal 511 485…

Tuis

Weer vir vandag

3 August 2020

KIMBERLEY – ‘n Minimum van 5°C en ‘n maksimum van 25°C word vir vandag in Kimberley voorspel. Klik hier vir meer weervoorspellings.