Baba suksesvol van haar parasitiese tweeling geskei

Lees ook :

Baba suksesvol van haar parasitiese tweeling geskei (Foto: The Straits Times)
Baba suksesvol van haar parasitiese tweeling geskei (Foto: The Straits Times)

‘n Baba van Jemen is vandeesweek suksesvol van haar parasitiese tweeling geskei, berig The Straits Times.

Dit was die span dokters van Saoedi-Arabië wat die operasie gedoen het, se 50ste suksesvolle operasie waartydens hulle ‘n tweeling van mekaar geskei het. Die span van dokters, tegnici en verpleegsters het Aisha Ahmed Saeed se vergrote bekkenarea en ‘n ekstra paar onderste ledemate verwyder.

Die operasie het sewe uur en 45 minute geduur.

Dr. Abdullah al-Rabeeah sê die operasie het goed verloop en die “samewerking in die span was uitstekend”.

Dié tipe tweeling kom voor wanneer ‘n tweeling-embrio ontwikkel, maat nooit van mekaar skei nie.

Lees ook: Stuk van prinses Diana en prins Charles se troukoek opgeveil

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief