Banke kry glo triljoene deur beweerde manipulasie van die rand

Lees ook :

Banke het glo triljoene gekry in beweerde Rand manipulasie
Banke het glo triljoene gekry in beweerde Rand manipulasie fotokrediet: Canva

Lees ook: Standard Chartered Bank gaan ook teen ander banke oor gekonkel getuig

Die Mededingingskommissie het gesê banke geïmpliseer in die beweerde manipulasie van die rand tussen 2007 en 2013 het ’n triljoen rand ’n dag gemaak.

Vyf van 28 banke het erken hulle het 16 jaar gelede deelgeneem aan die beweerde manipulasie van die rand. Die Standard Chartered Bank het gesê hulle sal die R42.7 miljoen boete betaal en elektroniese kommunikasie gee om te bewys die ander banke het ook aan die beweerde manipulasie deelgeneem.

Die ander banke het na die howe gegaan om te besluit of die Suid-Afrikaanse Mededingingsowerhede die jurisdiksie en die materiële feite het om hulle aan te kla.

Die Mededingingskommissie het gesê die banke moet in die howe pa staan vir hulle aksies.

Bronne: SABC, News24, The Africa, IOL

Lees ook: Standard Chartered Bank gaan ook teen ander banke oor gekonkel getuig

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief