Powerball uitslae vir 17 November 2023
Boerpotte: PowerBall: R8 miljoen PowerBall Plus: R17 miljoen Daily lotto: R520 000 Uitslae: PowerBall: 04, 20, 24, 30, 42. Powerball: 08. PowerBall Plus: 04, 06, 14, 22, 47. Powerball: 05. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,357 op Friday 17 November 2023.
Boerpotte: PowerBall: R8 miljoen PowerBall Plus: R17 miljoen Daily lotto: R520 000 Uitslae: PowerBall: 04, 20, 24, 30, 42. Powerball: 08. PowerBall Plus: 04, 06, 14, 22, 47. Powerball: 05. Daily lotto:…
Seshwantsho het na Modiseemang se dood gesê sy is dood aan natuurlike oorsake, waarna sy twee keer geld by ’n versekeringsmaatskappy geëis het.
Join the DA in this historic mission to rescue our nation.
Frolina en David Joseph is op borg vrygelaat danksy hulle samewerking met die polisie.
srael het ’n video vrygestel waarin hulle beweer Hamas het tonnels onder die hospitaal gebou.
Die saak teen die ander drie is uitgestel vir verdere ondersoek en borgaansoeke.
Die ander banke het na die howe gegaan om te besluit of die Suid-Afrikaanse Mededingingsowerhede die jurisdiksie en die materiële feite het om hulle…
Google het gewaarsku dat rugsteundata van WhatsApp op Android bygetel gaan word vir hoeveel stoorplek jy op Google het.
Eskom het gesê 4 700MW opwekkingskapasiteit behoort teen Sondagaand weer terug in die stelsel te wees.
This way, your days aren’t only filled with work and you are giving your head and heart some time to re-energise.