Bederf jou pa dié Vadersdag met ‘n ete by die Horseshoe Inn

Lees ook :

Die Horseshoe Inn bied op 16 Junie ‘n buffet-styl ete aan waarmee jy jou pa kan bederf. Daar is afval, oxtail, slaaie en nagereg. Daar sal ook ‘n à la carte-spyskaart beskikbaar wees. Die ete is vanaf 12:00 tot 15:00 beskikbaar. Dit kos R250 per persoon en R125 vir kinders onder twaalf.

Maak nou jou bespreking voor 13 Junie deur die Horseshoe Inn te skakel by 053 832 5267.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Die Horseshoe Inn Kimberley help om jou spesiale dag glad te laat verloop

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief