Lotto uitslae vir 5 Junie 2024
Boerpotte: Lotto: R24 miljoen Lotto Plus 1: R7 miljoen Lotto Plus 2: R6,5 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: LOTTO: 21, 22, 23, 25, 37, 50 B:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,558 op Wednesday 5 June 2024.
Boerpotte: Lotto: R24 miljoen Lotto Plus 1: R7 miljoen Lotto Plus 2: R6,5 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: LOTTO: 21, 22, 23, 25, 37, 50 B:…
Deontay Wilder was eens op ‘n tyd die mees gevreesde bokser onder die swaargewigte met ‘n 100% uitklophourekord. Hierdie naweek was moontlik sy laaste…
Ons is gewoond daaraan om ‘n bietjie vreemde rommel, seewier en skulpe op die kuslyn te sien uitspoel, maar ‘n 15 voet witdoodhaai –…
GAUTENG. – ‘n Man is Sondag op die N14, naby die R114-pad, doodgeskiet nadat hy stilgehou het. Vroeër die aand is nog twee voertuie…
Demi Lee Moore, sangeres, het Vrydag ‘n nuwe enkelsnit genaamd Net Myne vrygestel. “Net Myne gaan oor die tipe liefde wat enigiets kan deurstaan…
Lees ook: Thabo Bester en kie weer in die hof BLOEMFONTEIN. – Thabo Bester het vanoggend die Vrystaatse hooggeregshof gevra om hom die doodstraf…
Lees ook: Dokter erken Covid-reëls was ‘opgemaak’ SAL het ‘n skikkingsooreenkoms met die VSA se departement van vervoer se kantoor van lugvaartverbruikersbeskerming bereik om…
Lees ook: Dokter erken Covid-reëls was ‘opgemaak’ NEBRASKA, VSA. – ‘n Vrou (74) wat in ‘n hospitium dood verklaar is, was toe eintlik lewendig.…
KWAZULU-NATAL. – Buiten 500 polisielede wat gedurende Mei na die provinsie ontplooi is, word ‘n verdere 300 lede, verbonde aan openbare-orde-polisiëring (OOP), vir stabiliteit…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Konstabel (40) van Nsuze-polisiestasie is vanoggend in hegtenis geneem nadat hy glo Dinsdagaand sy kollega, ‘n sersant (47), in die gemeenskapsdienssentrum…