Is jou yskas bietjie leeg na die feesseisoen?
Besoek Beefmaster se fabriekswinkel by 2-6 CARLSTEIN ST, KIMDUSTRIA, KIMBERLEY vir die beste gehalte vleis en die beste pryse.
E-pos: [email protected]
Whatsapp: 071 513 8051
Phone: 053 441 9152
Alle bokse word vars verpak.
Plaas asseblief jou bestelling 24 uur voor die tyd.
*Bepalings en voorwaardes geld.






