Bejaarde vermoor, polisie ondersoek huisroof, verkragting en moord

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

OOS-KAAP. – ‘n Vrou (85) is Saterdagoggendoggend in Keiskammahoek deur haar huiswerker dood in haar slaapkamer aangetref.

Lt.kol. Siphokazi Mawisa sê die huiswerker het glo die oorledene se huis te Nomzamo Garage, Hoofweg, Vrydag verlaat en toe sy Saterdagoggend 08:00 weer opdaag, haar dood in haar slaapkamer, aangetref. Die huiswerker het die hulp van die bure ingeroep, wat die polisie ontbied het.

‘n Soektog na die verdagtes is geloods.

Enigiemand wat oor inligting van die voorval beskik, kan speur.kapt. Xolile Rantyi by 082 565 3334 bel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief