Bejaarde vrou dood toe huis brand

Lees ook :

Bejaarde vrou dood na huis brand fotokrediet: Facebook

BELVERDERE, KZN. – ’n Bejaarde vrou is oorlede en drie mense het behandeling vir brandwonde en rookinaseming ontvang toe ’n huis in Belverdere aan die brand geraak het.

Lees ook: Weerwaarskuwings aangepas vir vandag

Reaksie-eenheid SA (Rusa) is saam met die nooddienste na die huis ontbied na bure besef het mense is in die huis vasgekeer.

Brandbestryders kon die brand blus en drie van die inwoners red, maar die bejaarde vrou is op die toneel dood verklaar.

Dit is onbekend wat die brand veroorsaak het.

Bronne: Facebook

Lees ook: Weerwaarskuwings aangepas vir vandag

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief