Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,859 — Wednesday 2 April 2025

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,859 op Wednesday 2 April 2025.

Weerwaarskuwings opdateer vir vandag

fotokrediet: SAWD
Afrikaans

Weerwaarskuwings aangepas vir vandag

2 April 2025

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het die weerwaarskuwings vir vandag aangepas. ’n Geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms, hael, swaar reën en moontlike oorstromings is vir Mpumalanga…