Bekende akteur James Van Der Beek met kanker gediagnoseer

Lees ook :

Bekende akteur, James Van Der Beek, met kanker gediagnoseer
Bekende akteur, James Van Der Beek, met kanker gediagnoseer fotokrediet: X

Lees ook: Tiener (15) begin per ongeluk brand in huis met kers

Die bekende akteur, James Van Der Beek, is met kanker gediagnoseer.

Van Der Beek, wat bekend is vir Dawson’s Creek en Varsity Blues, het aan People Magazine gesê hy is met kolorektale kanker gediagnoseer. Hy sê hy is positief en hou aan met werk.

Kolorektale kanker ontwikkel van groeisels in die dikderm se binneste voering en kan versprei as dit nie behandel word nie.

Bronne: BBC, Variety, ABC News

Lees ook: Tiener (15) begin per ongeluk brand in huis met kers

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief