Tiener (15) begin per ongeluk brand in huis met kers

Lees ook :

Tiener (15) begin per ongeluk brand in huis met kers
Tiener (15) begin per ongeluk brand in huis met kers fotokrediet: Facebook

Lees ook: 245 skole in Gauteng as ‘gevaarlik’ verklaar

NTOMBE, KZN. – ’n Tienerseun (15) het Sondag per ongeluk ’n brand in ’n informele woning in Ntombe, KZN begin. Die reaksie-eenheid SA (Rusa) het reageer op ’n oproep na inwoners besef het die woning is aan die brand.

Die seun het ’n kers gebruik om skoene onder ’n bed te soek. Sy ouma (72) was aan die slaap op die bed toe die matras aan die brand geraak het. Hulle kon ongedeerd uit die huis kom, maar die brand het vinnig versprei en baie skade aan die huis veroorsaak.

Bronne: Facebook

Lees ook: 245 skole in Gauteng as ‘gevaarlik’ verklaar

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief