Beloning uitgereik vir inligting in Charlie Kirk-moord

Lees ook :

Beloning uitgereik vir inligting in Charlie Kirk-moord fotokrediet: FBI

VSA. – Die FBI het ‘n beloning van $100 000 aangebied vir inligting wat sal lei tot die identifikasie en inhegtenisneming van die mense verantwoordelik vir die moord op Charlie Kirk.

Lees ook: Moordenaar van Charlie Kirk steeds gesoek

Kirk is op 10 September by die Utah Valley-universiteit doodgeskiet tydens ‘n geleentheid vir Turning Point USA, die organisasie wat hy gehelp stig het. Die FBI het ‘n video en foto’s van die verdagte vrygestel wat Kirk glo van die dak van ‘n gebou op die kampus doodgeskiet het.

Die verdagte het van die dak afgeklim en in ‘n beboste gebied ingeloop waar ‘n hoëkaliber-vuurwapen gevind is.

Dit is onbekend of die verdagte nog in Utah is.

Bronne: FBI

Lees ook: Moordenaar van Charlie Kirk steeds gesoek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief