Powerball uitslae vir 12 September 2025
Boerpotte: Powerball: R64 miljoen PowerballPlus: R60 miljoen Uitslae: PowerBall: 17, 23, 25, 26, 37. Powerball: 18. PowerBall Plus: 04, 09, 30, 38, 50. Powerball: 17. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,022 op Friday 12 September 2025.
Boerpotte: Powerball: R64 miljoen PowerballPlus: R60 miljoen Uitslae: PowerBall: 17, 23, 25, 26, 37. Powerball: 18. PowerBall Plus: 04, 09, 30, 38, 50. Powerball: 17. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
VSA. – Die verdagte in die Charlie Kirk-moord is in hegtenis geneem. Tyler Robinson (22) is in hegtenis geneem nadat hy glo by sy…
WES-KAAP. – Die deursoeking wat by JP Smith se kantoor gedoen is, is Donderdag deur die Wes-Kaapse Hooggeregshof as onwettig, ongrondwetlik en ongeldig verklaar.…
WES-KAAP. – Die liggaam van ‘n man (67) is Woensdag omstreeks 15:45 op ‘n plaas naby die N2 by Harkerville, tussen Knysna en Plettenbergbaai,…
Bestel jou vleis op die iBeef-toep en laat dit by jou voordeur aflewer. Laai die iBEEF-toep af op die Play Store of Google Play.…
VSA. – President Donald Trump het geëis dat Decarlos Brown Jr. (34), die verdagte wat vir die moord op Iryna Zarutska (23) aangekla is,…
Die Powerball-boerpot vir vanaand staan op R67 miljoen en die PowerballPlus-boerpot op R60 miljoen. Lees ook: Powerball uitslae vir 9 September 2025 Dit volg…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike styging in die prys van petrol in Oktober. Lees ook: Gasa-gesondheidsministerie sê 72…
WES-KAAP. – ’n Man, vermoedelik in sy 40’s, is Donderdagmiddag by die Nuwe Hawe in Hermanus dood aangetref, nadat hy glo tydens vryduik in…
VSA. – Die FBI het ‘n beloning van $100 000 aangebied vir inligting wat sal lei tot die identifikasie en inhegtenisneming van die mense verantwoordelik…