Lees ook: Olimpiese fakkel aangesteek in Olimpië
Benjamin Richardson het die 200 m wedloop by die SA Atletiekkampioenskap gewen en gaan aan die Olimpiese Spele deelneem. Hy het ‘n tyd van 20.16 behaal.
Wayde van Niekerk het tweede gekom met ‘n tyd van 20.31 en Sinesipho Dambile het derde gekom met ‘n tyd van 20.37.
Van Niekerk kan deelneem aan die een-rondte-item by die Olimpiese Spele.
Bronne: Olympics.com, The Citizen, Witness
Lees ook: Olimpiese fakkel aangesteek in Olimpië





