Beskuldigde in Meyiwa-saak beweer hy was nie bewus van sy regte nie

Lees ook :

Beskuldigde in Meyiwa-saak beweer hy was nie bewus van sy regte nie
Beskuldigde in Meyiwa-saak beweer hy was nie bewus van sy regte nie fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Beskuldigde in Senzo Meyiwa-saak sê hy is geslaan tot hy ‘sy broek natgemaak het’

PRETORIA.  – Een van die beskuldigdes in die Senzo Meyiwa-moordsaak het gesê hy was nie bewus gemaak van sy regte toe hy in hegtenis geneem is nie.

Bongani Ntanzi het beweer hy is nie tydens sy inhegtenisneming op 16 Junie 2020 ingelig oor sy regte nie. Hy is glo ook met die verkeerde saaknommer en inligting in hegtenis geneem.

Ntanzi is ook een van die beskuldigdes wat beweer het hy is aangerand tot hy skuld erken het vir die moord op Meyiwa.

Daar is tans ‘n verhoor binne ‘n verhoor om te besluit of die verdagtes se skulderkennings gebruik kan word.

Bronne: The Citizen, IOL, SABC

Lees ook: Beskuldigde in Senzo Meyiwa-saak sê hy is geslaan tot hy ‘sy broek natgemaak het’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief