Wanneer jy die lokaal by die Horseshoe Inn Kimberley bespreek, kry jy al die nodige toerusting, verversings, middagete én die versekering dat jou konferensie glad sal verloop. Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Jou troudag is ekstra spesiaal wanneer jy dit by die Horseshoe Inn Kimberley hou





