Bestuurder ernstig beseer toe motor op N3 rol

Lees ook :

Bestuurder ernstig beseer in ongeluk op N3. Foto's: Mi7

PIETERMARITZBURG, KZN. – ’n Man is Maandagmiddag omstreeks 14:00 ernstig beseer in ’n ongeluk op die N3 naby New Englandweg.

Volgens Mi7-nooddienste het die man, wat ook die bestuurder was,  beheer oor die motor verloor en het dit gerol.

Hy het ernstige beserings opgedoen en moes op die toneel gestabiliseer word voordat hy na ’n hospitaal vervoer is.

Bronne: Mi7 National Group, Facebook

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief