Bestuurder van gesteelde polisievoertuig vlug na voetganger raakgery is

Lees ook :

Polisievoertuig vlug na voetganger raakgery word
Polisievoertuig vlug na voetganger raakgery word fotokrediet: Facebook

Lees ook: Weerwaarskuwing vir vandag

PHOENIX, KZN. – ’n Vroulike voetganger is oorlede na sy deur ’n voertuig wat aan die SAPD behoort, raakgery is.

Die reaksie-eenheid SA (Rusa) het Vrydag ’n oproep ontvang oor ’n voertuig wat op iemand se eiendom geparkeer is en agterdog wek. Dit was ’n swart Toyota Fortuner met blou ligte en sirenes, sonder nommerplate.

Daar was skade aan die voorkant van die voertuig. Die reaksie-eenheid kon bevestig die voertuig is by die Phoenix-SAPD gesteel. Dit is later bevestig die bestuurder van die Fortuner het ’n vrou raakgery en gevlug voor die voertuig later agtergelaat is.

Bronne: Facebook

Lees ook: Weerwaarskuwing vir vandag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief