Brekende Nuus
Afrikaans

Betaal dalk minder vir brandstof in Julie

Brandstofpryse daal moontlik in Julie

fotokrediet: Canva
Brandstofpryse daal moontlik in Julie fotokrediet: Canva

Lees ook: Sowat 1 000 diere dood in brand by Bangkok-mark

Die Automobiel-Assosiasie het voorspel dat die prys van petrol en diesel weer in Julie sal daal.

Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n daling van R1.15 sent per liter vir 93-en 95-petrol.

Diesel kan daal met omtrent 55 sent per liter, terwyl paraffien 45 sent per liter minder kan kos.

Die prys kan verander voor dit amptelik aangepas word.

Bronne: Jacaranda FM, The Citizen, Algoa FM

Lees ook: Sowat 1 000 diere dood in brand by Bangkok-mark