Betaal minder vir brandstof van môre af

Lees ook :

Amptelike brandstofpryse vir Junie bekend
Amptelike brandstofpryse vir Junie bekend fotokrediet: Canva

Lees ook: Bibberweer onder vriespunt in 5 provinsies voorspel

Die departement van minerale hulpbronne en energie het die amptelike brandstofpryse vir Junie bekendgemaak. Petrol 93 en 95 sal altwee met R1.24 per liter daal. Diesel sal R1.08 en R1.18 per liter minder kos.

Paraffien se prys sal met R1.07 per liter daal.

Die pryse sal amptelik middernag aangepas word.

Bronne: BusinessTech, Skillsportal, ECR

Lees ook: Bibberweer onder vriespunt in 5 provinsies voorspel

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App