Die departement van minerale hulpbronne het bekend gemaak die prys van diesel en petrol sal op 5 Maart daal.
Lees ook: 2025-begroting goedgekeur
Die prys van 93-oktaan petrol en 95-oktaan petrol daal albei met sewe sent per liter.
Die prys van 0.05%-diesel sal daal met 17.5 sent per liter en die prys van 0.005%-diesel met 23.5 sent per liter.
Die pryse sal môre amptelik aangepas word.
Bronne: BusinessTech, The South African
Lees ook: 2025-begroting goedgekeur





