Powerball uitslae vir 4 Maart 2025
Boerpotte: PowerBall: R30 miljoen PowerBall Plus: R27 miljoen Uitslae: PowerBall: 20, 23, 35, 43, 50 B 15 PowerBallPLUS: 02, 04, 05, 19, 31 B…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,830 op Tuesday 4 March 2025.
Boerpotte: PowerBall: R30 miljoen PowerBall Plus: R27 miljoen Uitslae: PowerBall: 20, 23, 35, 43, 50 B 15 PowerBallPLUS: 02, 04, 05, 19, 31 B…
GAUTENG. – ‘n Motorfietsryer, vermoedelik in sy laat 30’s, is op 1 Maart in Main Reefweg onthoof en het gesterf. Die moord op die…
Die departement van minerale hulpbronne het bekend gemaak die prys van diesel en petrol sal op 5 Maart daal. Lees ook: 2025-begroting goedgekeur Die…
GAUTENG. – In wat as ‘n toonaangewende uitspraak in die Mamelodi-landdroshof bestempel word, is die NVG, na skuldigbevinding in ‘n aanrandingsaak, beveel om vervolgingskostes…
Die parlement het minister Enoch Godongwana se begroting vir 2025 goedgekeur na die kabinet vir hom ‘n keuse van opsies gegee het om die…
AfriForum, die burgerregteorganisasie, sê op sosiale media hulle is reg vir die Valke se ondersoek na hoogverraad. Brig. Nomthandazo Mbambo, van die Valke by…
KWAZULU-NATAL. – Altesaam 12 leerlinge het vanoggend (Dinsdag) net na 07:00 beserings opgedoen nadat die taxi wat hulle vervoer het, in ‘n ongeluk betrokke…
OOS-KAAP. – ‘n Vrou (54) is glo Saterdag omstreeks 09:30 op die plaas Riverview in die Baroda-distrik in Nxuba (voorheen Cradock) oorval, aangerand en…
MANNHEIM, DUITSLAND – Twee mense, ’n vrou (83) en man (54), is dood toe ’n voertuig deur ’n skare in Mannheim, Duitsland geploeg het.…
WAARSKUWING! Die video in die berig kan sensitiewe lesers ontstel. WES-KAAP. – Sewe persone het Maandag net voor 04:00 op die N2, ongeveer 10…