Lees ook: Suid-Afrika weer in Internasionale Geregshof oor Israel
ISRAEL. – Duisende mense in Israel betoog na die eerste minister, Benjamin Netanyahu, die verdedigingsminister afgedank het. Netanyahu het Yaov Gallant afgedank na openbare verskille oor die oorlog met Hamas.
Hy het gesê hy het Gallant afgedank oor vertroue tussen hulle verdwyn het.
Mense betoog tans in Israel en eis dat die 97 gyselaars in Gaza teruggebring moet word Israel toe.
Bronne: The Guardian, The New Indian Express, Daily Mail
Lees ook: Suid-Afrika weer in Internasionale Geregshof oor Israel





