Suid-Afrika weer in Internasionale Geregshof oor Israel

Lees ook :

Suid-Afrika weer in Internasionale Geregshof oor Israel
Suid-Afrika weer in Internasionale Geregshof oor Israel fotokrediet: Canva

Lees ook: Israeliese lugaanval op huis in Libanon dood 19

Suid-Afrika se regspan het weer volgens die presidensie ‘n dokument by die Internasionale Geregshof oor die volksmoordsaak teen Israel ingedien. Die regspan het ‘n dokument, gesteun deur bewysstukke en aanhangsels, aan die hof oorhandig en het gesê dit het ‘n duidelike saak gemaak om te bewys Israel pleeg volksmoord in Gaza.

Israel het tot Julie 2025 om hulle teenskrif in te dien om die hof te oortuig dat Suid-Afrika se saak sonder meriete is.

Bronne: The Citizen, IOL, Jacaranda FM

Lees ook: Israeliese lugaanval op huis in Libanon dood 19

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief