Beurtkrag opgeskort

Lees ook :

Beurtkrag opgeskort fotokrediet: Canva

Lees ook: Fase 3-beurtkrag ingestel tot middernag Sondag

Eskom het aangekondig beurtkrag is opgeskort.

Volgens Eskom is daar nou genoeg noodreserwes en fase 3-beurtkrag is vanoggend om 06:00 opgeskort.

Eskom het gesê daar sal ‘n opdatering wees indien die situasie verander.

Bronne: Eskom

Lees ook: Fase 3-beurtkrag ingestel tot middernag Sondag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief