Nuusflits Uitgawe 1,800 — Sunday 2 February 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,800 op Sunday 2 February 2025.
Kan Dricus du Plessis dit weer doen?
Dis weer tyd vir Suid-Afrika om saam te staan! Sondagoggend 9 Februarie veg Dricus du Plessis en Sean Strickland in Sydney, Australië, in die…
Liedjieskrywer Johan Oberholzer oorlede
Johan Oberholzer, die bekende, bekroonde liedjieskrywer, is gister (1 Februarie) oorlede. Volgens ‘n verklaring deur Coleske Artists is hy aan natuurlike oorsake oorlede. Lees…
Roofverdagte in hegtenis geneem
Lees ook: Donderstorms vir verskeie provinsies voorspel TONGAAT, KZN. – ’n Man (28) is in hegtenis geneem deur lede van Reaksie-eenheid SA (Rusa) na…
Donderstorms vir verskeie provinsies voorspel
Lees ook: Vyf verdagtes in hegtenis geneem vir beweerde diefstal ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vandag is vir verskeie provinsies – Gauteng,…
Vyf verdagtes in hegtenis geneem vir beweerde diefstal
Lees ook: Beurtkrag opgeskort OOS-LONDEN. – Vyf verdagtes is in hegtenis geneem na hulle glo ’n vrou in Mdantsane beroof het. Vier van die…
Beurtkrag opgeskort
Lees ook: Fase 3-beurtkrag ingestel tot middernag Sondag Eskom het aangekondig beurtkrag is opgeskort. Volgens Eskom is daar nou genoeg noodreserwes en fase 3-beurtkrag…